• Skip to main content
  • Skip to footer

Voices in Africa Publishers

South African Online Bookstore

  • Home
  • The Whitney Series
    • About
    • Books
      • Whitney’s Kiss
      • Whitney’s Escape
      • Whitney’s Fortune
      • ‘n Soen vir Whitney
      • Whitney se Ontsnapping
      • Whitney se Fortuin
      • Uphuziwe uWhitney
      • Ukuqabula Kuka UWhitney
    • Learner Feedback
    • Price List
  • Resellers
    • Resellers South Africa
    • Resellers Namibia
    • Resellers Rest of the World
    • Reseller Invitation
  • Submissions
  • My Account
    • Logout
    • View Cart
  • Media
    • About Whitney’s Kiss
  • Contact Us

‘n Soen vir Whitney Leesboek

R229.95

Wil jy ‘n voorbeeld hoofstuk lees? Klik hier

SKU: WK010 Category: ‘n Soen vir Whitney
  • Description
  • Additional information
  • About the Author
  • Reviews (0)

Description

Whitney se maag het nou bollemakiesie geslaan en haar asem het begin jaag. Wat was hy van plan om te doen? Sy wou so graag gesoen word – ‘n seun het haar nog nooit vantevore gesoen nie. En Lucky was so aantreklik, so gewild. Dit het so lekker gevoel om saam met hom gesien te word en om deur hom begeer te word. Sy het niks gesé nie en net gewag op wat hy volgende sou doen.

Whitney se eerste soen is ‘n belewenis wat sy nooit sal vergeet nie. Die onskuld van kindwees word vervang deur die vuur van tiener – wees – die romanse, die opwinding en die hartstog. Dit lyk alles so wonderlik, maar haar gunsteling-onderwyseres, juffrou Pillay, waarsku haar dat jonkwees ook ‘n ander sy het. Die dertienjarige Whitney maak eerstehands kennis met hierdie ander sy – die slag van verlies, die pyn van verraad en die bitterheid van verwerping. Sy kom van aangesig tot aangesig met die realiteit van MIV en vigs, en bevind haarself in omtandighede waar sy moeilike en lewensveranderende besluite moet neein.

Whitney se roerende en inspirerende verhaal speel hom af in die Thembalethu-township in die Wes-Kaap, en spreek die ware kwessies aan wat jong mense in Suidelike Afrika daagliks in die gesig moet staar. Haar pad is ‘n pad wat ons almal moet stap – ‘n innerlike ontdekkingsreis waarlangs ons moet besluit wat vir ons belangrik is en watter waardes ons wil nastreef.  Opvoeders kan ‘n Soen vir Whitney gebruik as deel van ‘n onderrigprogram wat gerig is op MIV- en vigsvoorkoming. Die roman se boodskap van hoop, begrip en voorkoming spreek oortuigend en duidelik tot die wat die grootste risiko loop om slagoffers van die vigs-epidemie te word – ons jong mense. ‘n Handleiding met besprekingsvrae en fotokopieerbare leerderswerkblaaie is beskikbaar by die uitgewer. Hierdie publikasie het oorspronklik in Engels verskyn onder die titel Whitney s Kiss.

Additional information

ISBN

9780620318402

About the Author

Onne Vegter is a teacher and writer with many years experience of working with young people in a multicultural context. As Instructor and later Training Manager at Outward Bound. South Africa, Onne gained first-hand experience of AIDS education and youth development. His concern regarding the AIDS epidemic and its victims grew significantly while he was co-ordinating Outward Bound service projects at an AIDS orphanage in Kwazulu/Natal in the nineties. Onne is an entrepreneur and also manages the Wild Wings Educational Trust, a non-profit educational organisation based in George, where he lives with his wife and three children. Whitney’s Kiss is his first novel in a series of three youth novels about Whitney.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “‘n Soen vir Whitney Leesboek” Cancel reply

You must be logged in to post a review.

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Related products

  • ‘n Soen vir Whitney Leerderwerkboek

    R232.95
    Add to cart
  • ‘n Soen vir Whitney Opvoedersgids

    R405.95
    Add to cart

Footer

 

© 2026 · Voices in Africa